Swaeltjie

Heerlike, klassieke Rosendal dorpshuis met mooi uitsig oor Kalkoenkrans en die sandsteenkerk. Twee slaapkamers: een koningsgrootte bed en een met twee enkelbeddens –  met wit katoenlinne en donskomberse. ‘n Volledige badkamer met pootjiesbad, koolstoof in die sitkamer, hangmat op die stoep, ten volle toegeruste kombuisie en braaiplek buite.

KEY FACTS

* Living area
* Dining/kitchenette
* 2 bedrooms (double bed and 2 single beds)
* Shared bathroom and open air shower in small garden
* Off street parking
* Stoep with braai area
* Dog friendly

COSTS / KOSTE

R1000 vir die huis per nag. Good rates for longer stays.

CONTACT and BOOKING / KONTAK en BESPREEK

Linda
mossie1004@gmail.com
076 159 0525 whatsapp