Shiloh

Shiloh (place of peace) is a lovely contemporary house. Dit bied 'n ruim oop plan leef en kook area met gerieflike spens/opwasvertrek. Ongerepte uitsigte deur elke venster en deur. en kaggels in die leefarea sowel as die slaapkamer. Die grondvloer slaapkamer het 'n koninginsgroote bed, badkamer met 'n ysterbad en tweede, aparte toilet. Die loft bied nog pragtige slaapplek met 'n lieflike uitsig vir twee mense.
Large 5000liter supplementary water tank, good fencing around a spacious property with natural grass vegetation
Shiloh-26.jpg

KEY FACTS
* Sleeps 4 (two queen size beds)
* Linen and towels provided 
* Fully equipped kitchenette with stove, fridge etc. 

* All linen and towels

* Two fireplaces

* Deck area

* Braai area on deck

COSTS
R1400 per night

CONTACT
083 294 5260 | info@rosendalstays.co.za