top of page

Modderfort

Geniet Rosendal se mense en dinge asook die mooi Oos-Vrystaatse landskap in ‘n knus kothuis in die hart van die dorp. Die leef- en kookarea loop uit op ‘n ruim stoep en braaiplek. Die twee slaapkamers, elk met ‘n dubbelbed, deel ‘n badkamer met ‘n bad, maar daar is ook ‘n heerlike (buitelug) stort. Ideal for a couple, two single people or a small family.

KEY FACTS

* Living area
* Dining/kitchenette
* 2 bedrooms with double beds
* Shared bathroom and open air shower in small garden
* Off street parking
* Stoep with braai area
* Dog friendly

COSTS / KOSTE

R1200 for house

CONTACT and BOOKING / KONTAK en BESPREEK

Robin - 084 548 7445 | diedorpshuisies@gmail.com

bottom of page