top of page

House Beautiful

Verlustig jou in die warm, rustige atmosfeer - onder 'n boom in die tuin langs die buite braaiplek of in die sonnige ontbytvertrek. Daar is ook binnenshuise braaigeriewe vir koue aande! Relax in the comfortable lounge in front of the fireplace before retiring to one of the cozy bedrooms, complete with wall panel heaters and electric blankets.
Die ruim gastehuis is ideaal vir vriende wat saam kuier of sommer die hele familie. Elke kamer het sy eie, en-suite badkamer. Two of the suites are suitable for  small families, one of these has a private kitchenette with stove and microwave. A third suite is wheelchair friendly.
House Beautiful is ingerig met 'n onthaalvertrek en 'n gemeenskaplike, gesellige plaas kombuis met alles en nogwat.
Elke hoek en draai van die mooi Vrystaatse sandsteen huis is met liefde aanmekaar gesit wat bydrae tot die algehele ambience van rustigheid en vertroeteling
 

KEY FACTS | SLEUTEL FEITE

* 6 kamers slaap 18 in totaal:
Kamer 1 - dubbelbed +2 enkelbeddens
Kamer 2 - 1 dubbelbed
Kamer 3 - 1 dubbelbed of 2 enkel
Kamer 4 - 1 dubbelbed of 2 enkel (wheelchair friendly) 
Kamer 5 - 1 dubbelbed + 4 bunk beds + kitchenette
Kamer 6 - 1 dubbelbed (kan nog twee enkelbeddens byvoeg) 
* Self catering teen R30 per dag
* Rooms 1 to 3 in main house, rooms 4 to 6 in annexe
* All rooms are en suite with basin, shower and loo. Room 1 with bath
* Alle kamers het muurpaneel verhitting en elektriese komberse
* Hairdryers 
* Microwave in shared kitchen
* TV in communal lounge
* 1 wheelchair friendly unit
* Linen and towels included
* Sentraal gelee
* Braai geriewe buite en binnenshuis. Bring asb hout en braaikole
* Off road parking
* No WiFi

COSTS / KOSTE

* R450 per persoon per nag vir enkel persoon

* R400 per persoon per nag wat deel

* R200 per nag vir kinders onder 12 jaar
* Spesiale tariewe op aanvraag vir 3 aande oor naweek (Vrydag, Saterdag en Sondag aande), 
vir weeksdae en vir
langer verblyf
* Cancellation policy:
Cancellation within 15 days of arrival - no deposit refund
Cancellation within 30 days of arrival - 25% refund of deposit
Cancellation within 45 days of arrival - 50% refund of deposit
Cancellation within 60 days of arrival - 75% refund of deposit

CONTACT and BOOKING / KONTAK & BESPREEK

Selfoon - 083 632 2600/083 456 8968
info@housebeautiful.co.za

bottom of page