EATING OUT

All the cool places in Rosendal where one can hang out and enjoy good food, coffee and drinks 

EATING OUT   |   ART & CRAFT   |   ACTIVITIES   |   SERVICES 

Yolla's

Baie gesellige kroeg, restaurant en optreeplek vir musikante in die hart van die dorp.

 

Oop vanaf 10vm tot laat, Dinsdae tot Saterdae, en sommige Sondae.

Join locals and visitors alike for drinks, pizzas and meals at the c/o Kriek/Van der Merwe streets.

Live sport events screened.

 

Contact Yolanda 082 660 5443 of Lorraine 062 828 1425

Benjamin's

For beautiful gifts, coffee and the best sweet and savoury wafles in the Free State. Free Wifi available. Op versoek is langtafel-etes (8-20 mense) vir spesiale geleenthede ook op die spyskaart. Benjamin’s is op die hoek van Hertzog- en Kerkstraat en die naam verwys na die oorspronklike eienaar-handelaar wat van die 1950’s tot die 1970’s ‘n winkel in die gebou bedryf het. 


Oop 7 dae ‘n week van 09:00 tot 16:00 of later op versoek .

Contact Frik de Jager op 084 6666 616 

Waya Waya Tavern

It is the place to visit for the largest, most inexpensive beers in the Eastern Free State, and the best way to meet the locals of Mautse. Enquire when DJ’s are performing.


Contact 058 211 0902