Middelvlei

Ontwerp en gebou met kontemporere boumateriale deur Dahla Hulme, gemeubileer met Dahla se funksionele kuns, Michele Nigrini skilderye en eklektiese versamelstukke soos ‘n ou engelse stasiebank en ‘n italiaanse gemakstoel circa 1929. Oop plan leef en kook area met gerieflike spens/opwasvertrek. Ongerepte uitsigte deur elke venster en deur. Een slaapkamer met koninginsgroote bed, badkamer met ou ysterbad en tweede, aparte toilet. Die mezzanine bied plek vir eenvoudig ontspan of enkel slaapplek.
Large 5000liter supplementary water tank, good fencing around a spacious property with natural grass vegetation
Middelvlei-49.jpg

KEY FACTS
* Sleeps 3
* Linen and towels provided 
* Fully equipped kitchenette with stove, fridge etc. 

* Deck area

COSTS
R900 per night

CONTACT
Henriette 082 454 4769